News
Sowat 70 Brahman-telers het op
10 April op die plaas Askevold
van Hagen en Birgit Eggert in die
Otavi-omgewing
saamgetrek vir
die jaarlikse telersdag. Dit was ’n
dag propvol inligting met ’n verskeidenheid
van onderwerpe wat
toegelig is, waaronder die vleisbees-
genomikaprojek (Jacque E ...Read More