News

<< Back to all News for 2017

November 2017 - Agriforum Brahman Nasionale Veiling bereik rekordhoogtes

Die Brahman Nasionale Veiling het op 25 Oktober nuwe rekordhoogtes bereik met `n gemiddelde prys van N$70 571 vir die 21 bulle van 13 telers wat verkoop is. Dit is die hoogste gemiddelde prys nog vir Brahman-bulle. Daarby is die hoogste prys van N$190 000 `n kortkop agter die nasionale veiling se rekordprys van N$220 000. Oor die uitstekende veilings, Mecki Schneider, president van die Namibiese Brahman Telersgenootskap, dat die gemiddelde styging van 74% in die speenkalfprys `n bydrae gelewer het tot verhoogde bulpryse. Stoetbeespryse is volgens hom nou gekoppel aan lewendehaween vleispryse. Lees die volle bylae in PDF (376KB)
E-mail:


Telephone:
+264 (0)61 240 573

Fax:
+264 (0)88 643 348

Postal Address:
Namibian Brahman Breeders Society
PO Box 11790
Klein Windhoek
Windhoek
Namibia